Rustige atmosfeer

Million Rand view
14th June 2012
21 years at Bretton Beach Crest
27th December 2012

Rustige atmosfeer

Ons was al verskeie kere by hierdie vakansie-oord en dis elke keer die moeite werd. In hierdie rustige atmosfeer kan jy nie anders as om net te rus en ontspan nie.  Sal altyd weer terug gaan!

Comments are closed.